SKATKISBOEKE • Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet • Memories of vintage books is a treasure to enjoy

SWART LUIPERD REEKS - SIRKEL BOEKE

Die Swart Luiperd reeks is uitstekende aksie-avontuur verhale wat afspeel, hoofsaaklik in woude, maar ook op ander dele regoor die wêreld. Die hoof karakters is Leon Fouche alias Die Swart Luiperd, sy vrou Sonet, Bennie hulle seun (eers later in die reeks), Donker sy perd en Simson en Spikkels, twee luiperds. Interessant is dat die luiperds in van die boekies as jagluiperds aangedui word en in ander weer as luiperds. Persoonlik dink ek egter dit is luiperds, omrede jagluiperds in baie van die situasies waarin hulle beland het, nie die mas sou opkom nie.

In meeste van die verhale reis die Swart Luiperd saam met sy perd en twee luiperds kruis en dwars oor die wêreld op soek na aksie en avontuur. Die Swart Luiperd is gekant teen vuurwapens en is dus net gewapen met 'n jagmes en pyl en boog. Verder kan hy ook soos 'n tipiese Tarzan van ouds deur die oerwoud beweeg, deur te swaai van tak tot tak aan bobbejaantoue.

Braam le Roux (Abraham le Roux Botha) en Meiring Fouche (FA Venter) is die skrywers van die betrokke reeks. Beide Braam le Roux en Meiring Fouche is bekend as skrywers wat spanning en aksie hooggety kan laat vier en die betrokke reeks is geen uitsondering nie. Na die vroegtydige afsterwe van Braam le Roux het Meiring Fouche die reeks oorgeneem en dit voltooi met sewentig boeke in die reeks. Die betrokke reeks is vandag nog net so gewild as voorheen by alle ouderdomme, alhoewel minder mense vandag seker bewus is van die reeks wat jare gelede uiters populêr was.

Sirkel uitgewers wat die reeks in die laat sewentiger jare tot in die vroeë negentigs her uitgegee het, het per abuis verskeie foute gemaak met die skrywers, titels van die boeke en die volgorde waarin hulle oorspronklik uitgekom het. Gaan kyk gerus by "Reeks Boeke Name" vir meer inligting.

⭐ 70 Voorblaaie Gelys 📖 Storieboeke Reekse
🔍

VOORBLAAIE VERSAMELING

70 Items
#1 Gemaskerde moordenaars

Gemaskerde moordenaars

Braam le Rouxs 1980'
#2 Die mensvreters van Tsawo

Die mensvreters van Tsawo

Braam le Rouxs 1980'
#3 Kamerade van die draak

Kamerade van die draak

Braam le Rouxs 1980'
#4 Die kruipende dood

Die kruipende dood

Braam le Rouxs 1980'
#5 Die eiland van die blou duiwels

Die eiland van die blou duiwels

Braam le Rouxs 1980'
#6 Pyle van vuur

Pyle van vuur

Braam le Rouxs 1980'
#7 Die galg in die oerwoud

Die galg in die oerwoud

Braam le Rouxs 1980'
#8 Die mense van die meer

Die mense van die meer

Braam le Rouxs 1980'
#9 Die rooi maskers

Die rooi maskers

Braam le Rouxs 1980'
#10 Die bloedboodskap

Die bloedboodskap

Braam le Rouxs 1980'
#11 Kloue van die valk

Kloue van die valk

Meiring Fouches 1980'
#12 Skedels in die sand

Skedels in die sand

Meiring Fouches 1980'
#13 Die dood kom stil

Die dood kom stil

Braam le Rouxs 1980'
#14 Man sonder kop

Man sonder kop

Braam le Rouxs 1980'
#15 Die songod praat

Die songod praat

Braam le Rouxs 1980'
#16 Pad van die arend

Pad van die arend

Braam le Rouxs 1980'
#17 Die duiwel is 'n vrou

Die duiwel is 'n vrou

Braam le Rouxs 1980'
#18 Geheim van die wit heks

Geheim van die wit heks

Braam le Rouxs 1980'
#19 Gees uit die vuur

Gees uit die vuur

Braam le Rouxs 1980'
#20 Waar die dooies leef

Waar die dooies leef

Braam le Rouxs 1980'
#21 Dans van die dood

Dans van die dood

Braam le Rouxs 1980'
#22 Bloedfees van die ape

Bloedfees van die ape

Braam le Rouxs 1980'
#23 Wraak van die Gorillas

Wraak van die Gorillas

Braam le Rouxs 1980'
#24 Vallei van gedrogte

Vallei van gedrogte

Meiring Fouches 1980'
#25 Rooi is die waters

Rooi is die waters

Braam le Rouxs 1980'
#26 Fees van die kopbeen

Fees van die kopbeen

Braam le Rouxs 1980'
#27 Die watermonster brul

Die watermonster brul

Braam le Rouxs 1980'
#28 Geheim van die berge

Geheim van die berge

Braam le Rouxs 1980'
#29 Newels van verraad

Newels van verraad

Braam le Rouxs 1980'
#30 Bloed op die maan

Bloed op die maan

Braam le Rouxs 1980'
#31 Die laaste kreet

Die laaste kreet

Braam le Rouxs 1980'
#32 Die groot voël sterf

Die groot voël sterf

Braam le Rouxs 1980'
#33 Die geheim van die Groen Hel

Die geheim van die Groen Hel

Braam le Rouxs 1980'
#34 Spoor na die onbekende

Spoor na die onbekende

Braam le Rouxs 1980'
#35 Manne van die maan

Manne van die maan

Braam le Rouxs 1980'
#36 Draer van die bloedstene

Draer van die bloedstene

Braam le Rouxs 1980'
#37 Die gorillas kom

Die gorillas kom

Braam le Rouxs 1980'
#38 Tiere van die heilige woud

Tiere van die heilige woud

Braam le Rouxs 1980'
#39 Vegters van die slanggod

Vegters van die slanggod

Braam le Rouxs 1980'
#40 Goud en assegaaie

Goud en assegaaie

Meiring Fouches 1980'
#41 Die jagters van Bloedeiland

Die jagters van Bloedeiland

Meiring Fouches 1980'
#42 Kettings in die oerwoud

Kettings in die oerwoud

Meiring Fouches 1980'
#43 Oog van die Songod

Oog van die Songod

Meiring Fouches 1980'
#44 Wraak van die woud

Wraak van die woud

Meiring Fouches 1980'
#45 Bloed van die maagd

Bloed van die maagd

Meiring Fouches 1980'
#46 Die reus van Boendoe

Die reus van Boendoe

Meiring Fouches 1980'
#47 Vlamme van verraad

Vlamme van verraad

Meiring Fouches 1980'
#48 Monster van die moerasse

Monster van die moerasse

Meiring Fouches 1980'
#49 Afgrond van wraak

Afgrond van wraak

Meiring Fouches 1980'
#50 Woud van onheil

Woud van onheil

Meiring Fouches 1980'
#51 Vlam van wraak

Vlam van wraak

Meiring Fouches 1980'
#52 Sluiers oor die woud

Sluiers oor die woud

Meiring Fouches 1980'
#53 Prinses van die arende

Prinses van die arende

Meiring Fouches 1980'
#54 Woud van waansin

Woud van waansin

Meiring Fouches 1980'
#55 Rampokkers van die paradys

Rampokkers van die paradys

Meiring Fouches 1980'
#56 Die legende van Kumara

Die legende van Kumara

Meiring Fouches 1980'
#57 Die monsters van Komo

Die monsters van Komo

Meiring Fouches 1980'
#58 Monsters van die Bambiberge

Monsters van die Bambiberge

Meiring Fouches 1980'
#59 Die purper arend

Die purper arend

Meiring Fouches 1980'
#60 Moord in die oerwoud

Moord in die oerwoud

Meiring Fouches 1980'
#61 Renostermanne van die Moraberge

Renostermanne van die Moraberge

Meiring Fouches 1980'
#62 Leeuspore tussen die lyke

Leeuspore tussen die lyke

Meiring Fouches 1980'
#63 Offer vir die Slanggod

Offer vir die Slanggod

Meiring Fouches 1980'
#64 Watergraf vir die oerwoudman

Watergraf vir die oerwoudman

Meiring Fouches 1980'
#65 Die plaag uit Egipte

Die plaag uit Egipte

Meiring Fouche 1962
#66 Seun van die Swart Luiperd

Seun van die Swart Luiperd

Meiring Fouches 1980'
#67 Dodelike druppels

Dodelike druppels

Meiring Fouches 1980'
#68 Die verlore stam

Die verlore stam

Meiring Fouches 1980'
#69 Avontuur in die Kongo

Avontuur in die Kongo

Meiring Fouches 1980'
#70 Die geheim van die begraafplaas van die olifante

Die geheim van die begraafplaas van die olifante

Meiring Fouches 1980'